Tygerberg 104fm

评分: 0 (7)
0

https://104fm.co.za
比特率: 128
声音格式: AAC
在线合成器:
Winamp

Tygerberg 104fm

类型: 基督教音乐 - Christian
Tygerberg 104FM is die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika met daaglikse uitsendings van hoogstaande gehalte, inhoud en luistergenot.Ons is radio. Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van 415 927 (AMPS2013A) is Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika. Omdat die voorsiening in die spesifieke behoeftes van ons gemeenskap Tygerberg 104FM se hartklop is, is die gehalte van ons toerusting, voortdurende opleiding van ons personeel en deurbraak innovering van ons programme, musiek, promosies en advertensies daarop gefokus om lewende klanke aan die luisteraar-oor te bring. Tygerberg 104FM se X-faktor is vervat in sy roeping “om ons luisteraars te inspireer en te impakteer met die verlossingskrag van Jesus Christus”. Ons luisteraar-gemeenskap weet presies wat hulle gaan kry wanneer hulle inskakel op Tygerberg 104FM. Boonop is Tygerberg 104FM in Mei 2014 beloon met altesame vyf gesogte MTN Radio Toekennings, waar onder Gemeenskapsradiostasie van die Jaar. Dit is die tweede keer in drie jaar dat Tygerberg 104FM wegstap met dié gesogte titel. Dié rekord getal toekennings span die kroon op die radiostasie se groei en vordering die afgelope 21 jaar. Tygerberg 104FM vier op 30 Augustus 2014 sy mondigwording en ons is trots daarop dit hy dit kan doen as Gemeenskapsradiostasie van die Jaar 2014. Tygerberg 104fm. Ons lééf Christus! Parow Station, Public Transport Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die hange van die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste Christen gemeenskapstasie in Suid-Afrika. Ons is ‘n dinamiese span wat die hartklop van Christenwees aan ons luisteraars deur ons toep, potgooie, opwindende gemeenskapsprojekte en op radio verkondig. On...
http://www.tygerberg104fm.co.za
评论:
  • 你的名字:
    captcha



电台清单
您的电台播放列表为空 (注册)
YouTube
RSS Feed News Categories My list of RSS feeds Change site language and RSS feeds RSS: 阅读速度 0
RSS: 新闻
Top 10: USA Top 10: USA

类型: Spiritual
Video Streaming
  • Play   Lagu Indonesia Terbaik - Terpopuler - Terhits Sepanjang Masa #MusicStream #LiveMusic #DirumahAja
  • Play   Best Radio 1 • Live Radio Pop Music 2020' Best English Songs Of All Time - New Popular Songs 2020
  • Play   Fenomen Pop Live Radio • Pop Music 2020 - Best English Songs Of All Time - New Popular Songs 2020
  • Play   lofi hip hop radio - beats to relax/study to
  • Play   Dance Music Live Radio • Best English Songs 2020 - Top Hits 2020 New Pop Songs Remix
  • Play   Tropical House Radio • 24/7 Live Radio | Best Relax House, Chillout, Study, Running, Happy Music
  • Play   The Good Life Radio • 24/7 Live Radio | Best Relax House, Chillout, Study, Running, Gym, Happy Music
  • Play   New Popular Songs 2020 - Top 40 Songs This Week - Best Hits Music Playlist 2020
  • Play   Deep Legacy. Radio • 24/7 Music Live Stream | Deep & Tropical House, Chill Out, Dance Music, EDM
  • Play   Sunday Coffee: Relaxing Jazz Radio - Smooth JAZZ & Soft Bossa Nova for Calm, Work, Study at Home