Boervolk Radio is in 1998 gestig met die uitsluitlike doel om ‘n kommunikasiemedium vir die Boervolk te wees. Die radio het sy ontstaan te danke aan die gedagtes van die Transvaalse Separatiste, ‘n denkgroep wat in die tagtigerjare alreeds in Suid Afrika besef het dat die oplossing vir die toekoms van die volk nie deur politieke partye kan of sal beding word nie. Daar het in elk geval geen politieke party bestaan wat die belange van die Boervolk verteenwoordig het ni http://boervolkradio.co.za
अब जीयो:
हाल ही में रेडियो पर क्या खेला:
Frans & Cathy Maritz - Jan Is 'n Boer
Frans & Cathy Maritz - Ek Is Die Leier Van Die Boervolk