Radio Overberg FM

रेटिंग: 0 (7)
0

बिटरेट: 48
ध्वनि प्रारूप: MP3
ऑनलाइन सिंथेसाइज़र:
Winamp

Radio Overberg FM

Radio Overberg 101.8 FM. Die oorspronklike Overberg radio stasie. Op jou frekwensie en ritme. Ook op die internet. Indien u kommentaar lewer gee u toestemming dat dit uitgesaai mag word. Radio Overberg kan nie aanspreeklik gehou word vir enige lasterlike kommentaar nie.Radio Overberg ~ Op jou Frekwensie ♪ ♪ ♪ Radio Overberg is DIE radiostasie vir die Overberg en saai tans uit in Bredasdorp, Elim, Napier, Struisbaai, Waenhuiskrans, Riviersonderend en bereik ook dele van Caledon en Swellendam. Radio overberg behou die reg voor om enige "post" te verwyder van ons blad af. Jy kan altyd na ons luister via strooming van www.radiooverberg.co.za Ons is tans besig met opgradering wat ons seinsterkte en verspreiding aansienlik sal verbeter. Radio Overberg het ook ‘n aansoek ingedien vir die wysiging op die bestaande lisensie om dorpe soos Agulhas, Ashton, Bonnievale, Caledon, Heidelberg, Hermanus, Robertson en Swellendam in te sluit by ons ontvangs gebied. Ons is trotse Overbergers met ‘n span professionele personeel. Ons omroeper span bestaan uit vrywillige lede van die gemeenskap wat toegewyd en passievol hul diens lewer aan die luisteraars van so ver as China en Amerika via internet. Ons staan reg om ‘n verskil te maak, want ons is - getune op jou frekwensie.
http://www.radiooverberg.co.za/
admin@radiooverberg.co.za
टिप्पणियाँ:
  • आपका नाम:
    captcha


List of radio
आपकी प्लेलिस्ट खाली है। (साइन अप)
YouTube
RSS Feed News Categories My list of RSS feeds Change site language and RSS feeds RSS: पढ़ने की गति 0
RSS: समाचार
Top 10: USA Top 10: USA

विधा: Various
Video Streaming
  • Play   Lagu Indonesia Terbaik - Terpopuler - Terhits Sepanjang Masa #MusicStream #LiveMusic #DirumahAja
  • Play   Best Radio 1 • Live Radio Pop Music 2020' Best English Songs Of All Time - New Popular Songs 2020
  • Play   Fenomen Pop Live Radio • Pop Music 2020 - Best English Songs Of All Time - New Popular Songs 2020
  • Play   lofi hip hop radio - beats to relax/study to
  • Play   Dance Music Live Radio • Best English Songs 2020 - Top Hits 2020 New Pop Songs Remix
  • Play   Tropical House Radio • 24/7 Live Radio | Best Relax House, Chillout, Study, Running, Happy Music
  • Play   The Good Life Radio • 24/7 Live Radio | Best Relax House, Chillout, Study, Running, Gym, Happy Music
  • Play   New Popular Songs 2020 - Top 40 Songs This Week - Best Hits Music Playlist 2020
  • Play   Deep Legacy. Radio • 24/7 Music Live Stream | Deep & Tropical House, Chill Out, Dance Music, EDM
  • Play   Sunday Coffee: Relaxing Jazz Radio - Smooth JAZZ & Soft Bossa Nova for Calm, Work, Study at Home